Santjie se Goedjies
"Elke breistukkie is soos ’n warm drukkie – met liefde, laggies en sagte drome vasgehekel in elke draad."
Ek bied pasgemaakte breistukke aan – van knus serpies en mussies tot stylvolle truie en kombersies.
"Elke steek vertel ’n storie-met liefde gehekel, vir altyd gekoester."
Ouma Santjie
Sa